‘Elitistiese' spyskaart laat bitter smaak
'Net 'n voorstel, nie die finale opdrag nie'
Ná hulle onder kritiek deurgeloop het, het die regering sy plan geskrap om 'n beter, meer uitgebreide spyskaart slegs aan BBP's tydens volgende week se onafhanklikheidsvieringe te bedien.
Tuyeimo Haidula in Oshakati – Die regering het sy omstrede besluit laat vaar om meer en beter kos aan baie belangrike persone (BBP’s) – in vergelyking met gewone burgers –
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie