Droogtehulpkos word vernietig
Blikkies beskadig, nie verval nie
Die kantoor van die eerste minister het die streke aangemoedig om droogtehulpkos betyds te versprei.
Altesaam 127 blikkies vis wat vir droogtehulp aan kwesbare huishoudings in Karibib bestem was, is verlede Dinsdag vernietig, volgens die hoofstreekbeampte in die Erongostreek, Mupe
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie