womensparlement
womensparlement

Die hart van Namibië

Henriette Lamprecht
Die 8ste sitting van die Landelike Vroueparlement met Mans as Vennote het vandeesweek in Windhoek plaasgevind. Dié parlement bied 'n forum en 'n stem aan dié wat te dikwels nie gehoor word nie - landelike mans en vroue wat in die hart van Namibiese gemeenskappe woon.

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer