Bipa: 1 000 entiteite sal per maand gederegistreer word

Wie beheer werklik plaaslike besighede?
Tydens die proses sal meer as 137 000 maatskappye en beslote korporasies gederegistreer word wat nie aan die vereistes voldoen het nie.
Eliot Ipinge
Die proses om die eerste 1 000 entiteite te deregistreer wat versuim het om aan die statutêre vereistes vir die openbaarmaking van begunstigde eienaars te voldoen, sou Vrydag begi
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer