Binnelandse sake pas hofbevel toe
Selfdegeslag-gades ontvang domisilie
Daniel Digashu, wat suksesvol in die hooggeregshof vir die reg van selfdegeslaghuwelike in Namibië baklei het, het gesê doeanebeamptes behandel hom nou dieselfde as heteroseksuele mense.
Jemima Beukes - Om gehoor te gee aan ’n uitspraak van die hooggeregshof in Mei oor die erkenning van selfdegeslaghuwelike wat in die buiteland voltrek is, het die ministerie van
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie