Begroting van N$15 m. vir parlementsreise
Geen koste ontsien
Wetgewers se reisprogramme wat uitgelek het, toon dat geleenthede wat in Windhoek gehou kon word, oënskynlik uitstedig sal plaasvind om vet reistoelaes vir parlementariërs te verseker.
Jemima Beukes - Nagenoeg N$15 miljoen gaan binne drie maande bestee word aan konferensies, verblyf- en reistoelaes (S&T) en konferensiegeriewe vir parlementslede vir hul resesaktiw
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie