August 26 sny middelmanne uit
Tien verskaffers geraak
August 26 koop brandstof by goedgekeurde verskaffers, betaal by aflewering en stuur daarna ’n rekening aan die ministerie, wat gewoonlik tussen 30 en 120 dae neem om dit te vereffen.
August 26 Holdings het ’n ondersoek van stapel gestuur na tien kleiner brandstofverskaffers waarmee hy sedert Junie 2024 sake gedoen het. Terselfdertyd is alle toekomstige b
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie