AR vra oor onvoltooide staatsprojekte
Eis aanspreeklikheid en deursigtigheid
Sem David waarsku dat politici soms ontwikkelingsinisiatiewe begin, veral voor presidensiële verkiesings, wat net uitgestel, vertraag of laat vaar word sodra die verkiesings verby is.
Die Regstellende Herposisionering (AR)-beweging het ’n beroep op Stad Windhoek (CoW) en die ministeries van arbeid, nywerheidsbetrekking en werkskepping en stedelike en landelike
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie