Afgradering kan deure weer vir NGO's open

Uitgesluit weens vorige ekonomiese status
Namibië se afgradering van die hoër-middelinkomste na laer-middelinkomstestatus deur die Wêreldbank kan die deur vir toegang tot internasionale fondse en hulp vir nie-regeringsorganisies (NGO's) heropen.
Elizabeth Kheibes
Namibië se herklassifikasie deur die Wêreldbank van ’n hoër-middelinkomste- na ’n laer-middelinkomste-land kan nuwe befondsingsgeleenthede meebring vir nieregeringsorganisas
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer