Verleng noodtoestand, eis eerste minister
Droogte ’n landswye krisis
Die meeste dele van Namibië het eers in Januarie vanjaar voldoende reën ontvang, gevolg deur 'n droë tydperk in die daaropvolgende maande wat tot swak landbouproduksie gelei het.
Die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila, het verlede week ’n mosie by die Nasionale Vergadering (NV) ingedien om die noodtoestand weens droogte met ses maande te verleng.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie