Streng waterbeperkings vir hoofstad van krag
Ernstige waterskaarste verklaar
Die totale gemiddelde vlak van Namibië se damme staan ??tans op 52,6%, met die vlak vir die sentrale gebiede se damme op slegs 17,7%.
Stad Windhoek (CoW) het vanaf 1 September streng waterbesparingsmaatreëls geïmplementeer.Dit nadat ’n ernstige waterskaarste – ’n kategorie D-droogte – op 31 Julie in Win
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie