Photo: FILE
Photo: FILE

Maak reg vir ’n droogtejaar, sê Schlettwein

Minister bespreek strategieë en doelwitte
Minister Calle Schlettwein het by 'n werkwinkel gesê die ministerie se droogtehulpmaatreëls en verspreidingsnetwerke moet gemobiliseer en ontplooi word.
Yandi Du Plessis
Ellanie Smit - Die herhaling van die droogteverskynsel beklemtoon die behoefte aan die dringende implementering van maatreëls vir droogtegereedheid.

Dit sluit uitgebreide pogings in om reën- en vloedwater op te gaar vir beter aanpassing en veerkragtigheid in die toekoms.

Dit volgens die minister van water, landbou en grondhervorming, Calle Schlettwein, se opmerkings by die ministerie se werkwinkel vir strategie en jaarbeplanning wat vandeesweek in Swakopmund gehou is.

“Hierdie is ’n droogtejaar met oesmislukkings en ’n lae oes wat in al die oesstreke ervaar word.”

Hy het gesê die ministerie se droogtehulpmaatreëls en verspreidingsnetwerke moet gemobiliseer en ontplooi word om die verwoestende impak van droogte op produsente te versag.

Schlettwein sê dringende optrede is nodig om in menslike en veebehoeftes te voorsien.

DOELWITTE

Hy het bygevoeg die verbetering van die sekerheid van watervoorsiening vir huishoudings en nywerhede, die verligting van reeds bestaande wateronsekerheid en sanitasie-uitdagings en die uitoefening van doeltreffende rentmeesterskap oor grondwaterhulpbronne is belangrike doelwitte in die watersektor – nou en oor die lang termyn.

Volgens hom is die bou van die modulêre ontsoutingsaanleg aan die kus, waarvoor verkryging en private-openbare-vennootskappe (PPP’s) gedurende die jaar gefinaliseer moet word, dus ’n belangrike punt op die agenda.

Nog ’n prioriteit is die versnelde implementering van die Namibiese Watersektor Ondersteuningsprogram en verwante projekte onder die vaandel van die kabinetskomitee vir die sekuriteit van watervoorsiening – wat sal fokus op die konstruksie en uitbreiding van die watersuiweringsaanlegte en waterverspreidingsinfrastruktuur ook landswyd. Daarbenewens moet strategieë ontwikkel word vir doeltreffende gesamentlike bestuur van gedeelde oorgrenswaterbronne deur bilaterale samewerking en gesamentlike kommissies om te verseker dat Namibië se deel van die hulpbron veilig is.

Schlettwein het gesê dit is ook van belang om met die uitvoerbaarheidstudie vir die Noordoewer/Vioolsdriftdam langs die laer Oranjerivier te begin om ekonomiese geleenthede in die Suide verder te ontsluit en te diversifiseer, veral vir die aktiwiteite wat uitsluitlik afhanklik is van die laer Oranjerivier vir besproeiing en watervoorsiening vir nywerheids- en huishoudelike gebruik.

Hy het gesê ander prioriteite vir die ministerie is die hantering van die oorblywende wateronsekerheid in landelike en buitestedelike gebiede deur die geteikende rehabilitasie van boorgate, die boor van nuwe boorgate, ontwikkeling van putvelde en modernisering van tradisionele putte en konstruksie van kort waterpyplyne.

Volgens hom is ander fokusareas ook die ondersteuning van navorsingswerk en die versterking van moniteringsaktiwiteite vir hulpbronkwantifisering en beplanning, die takeling van uitdagings in die sanitasiesektor en die betrokke ministerie se benutting van belanghebbendes se ondersteuning om die inisiatiewe wat in die onlangs goedgekeurde nasionale strategie vir sanitasie en higiëne geskep is, te implementeer.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.37 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25155.92 Down -3.26% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.10/OZ DOWN -0.0103 | Copper US$ 4.72/lb UP +2.52% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.75/BBP UP +0.88% | Platinum US$ 1 000.29/OZ UP +0.72% Sport results: Premier League: Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna | Frosinone 0 vs 5 Inter Milan European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 16° | 32° Rundu: 16° | 32° Eenhana: 15° | 34° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 18° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 16° | 30° Windhoek: 13° | 26° Gobabis: 14° | 26° Henties Bay: 15° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 12:49, High tide: 06:50, Low Tide: 01:42, High tide: 19:35 Swakopmund: 15° | 19° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:48, Low Tide: 01:40, High tide: 19:33 Walvis Bay: 15° | 29° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 12:47, High tide: 06:47, Low Tide: 01:40, High tide: 19:32 Rehoboth: 15° | 28° Mariental: 17° | 30° Keetmanshoop: 21° | 31° Aranos: 17° | 29° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 28° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 14° | 28° Mbabane: 13° | 21° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 13° | 26° Cape Town: 17° | 24° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 14° | 21° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 16° | 27° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.02 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.37 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.57 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.96 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47 | USD to KES 130.23 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.36 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25155.92 Down -3.26% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 336.10/OZ DOWN -0.0103 | Copper US$ 4.72/lb UP +2.52% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 83.75/BBP UP +0.88% | Platinum US$ 1 000.29/OZ UP +0.72%