Gesin in nood ná soveelste kusbrand
Bron van inkomste verlore
Na 'n brand wat deur haar buurvrou se wraaksugtige ekskêrel gestig is, het 'n Walvisbaaise vrou en haar drie kinders alles verloor en is hulle sonder heenkome gelaat.
Me. Ndina Shigwedha se buurvrou en haar kêrel was in ‘n moeilike tyd in hul verhouding. Sy kon die rumoere hoor, maar min het die 32-jarige ma van drie geweet hul rusies sou haa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie