Droogtehulpprogram van N$1,8 mjd. eindig
Sowat 400 000 huishoudings het daarby gebaat
'n Totaal van 71 olifante is in agt streke geskiet wat ongeveer 142 000 kg vleis opgelewer het, terwyl ander wildspesies (blouwildebeeste, elande, vlaktesebras, impalas, buffels en seekoeie) ook volhoubaar in die nasionale parke van Mangetti, Mahango, Kwando en Buffalo Bwabwata uitgedun is.
Namibië se grootste droogtehulpprogram tot nog toe, wat N$1,86 miljard beloop, het amptelik tot ’n einde gekom.Die eerste minister, dr. Elijah Ngurare, het verlede week aan die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie