Droogtehulp bereik 1,4 miljoen mense
600 000 Namibiërs het akute voedselonsekerheid ervaar
Deur die ondersteuningsprogram vir vee is ’n totaal van 34 279 eise ter waarde van N$169,4 miljoen ontvang.
Ongeveer 612 000 Namibiërs, wat 20% van die bevolking verteenwoordig, het akute voedselonsekerheid in die gesig gestaar, volgens kwesbaarheidsbeoordelings wat in die kantoor van d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie