Dertien plakkershutte brand af in Swakopmund
Polisie ondersoek voorvalle
Geen sterftes of beserings is aangemeld nie.
Nikanor Nangolo - Altesaam 13 plakkershutte is gister in twee afsonderlike brande in Swakopmund vernietig. Geen sterftes of beserings is aangemeld nie, maar sowat 16 slagoffers –
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie