Venaani: Swapo-skare is daar vir die musiek

Duisende by geleentheid in Kunene
Dit is glo musiekoptredes en kospakkies wat groot skares na Swapo-byeenkomste lok, aldus die PDM.
Kenya Kambowe
Die leier van die Popular Democratic Movement (PDM), McHenry Venaani, sê mense stroom na Swapo-byeenkomste hoofsaaklik om lewendige musiekoptredes te sien, eerder as om na die reg
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer