Trae opkoms, geen lang rye

Verlate stemlokale
Alhoewel die totale opkomssyfers nog nie beskikbaar is nie, het vroeë verslae 'n somber prentjie van die plaaslike owerhede- en streekverkiesing geskets.
Phillepus Uusiku
Kiesers landswyd was gister by die plaaslike owerhede- en streekraadverkiesings 2025 traag om op te daag met baie stemlokale wat deur die dag grootliks leeg was.Verkiesingsowerhede
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer