Swapo wil Erongo weer onder sy beheer hê
Die 'verlore seun' Ipinge terug by party
Ná 'n vernederende nederlaag in Erongo tydens die 2020-verkiesing, wil die regerende party sy oorheersing in die streek terugwen.
Die regerende party het sy visier op Erongo gerig terwyl hy voorberei om sy politieke oorheersing in dié streek te herwin.Dit was Swapo se boodskap aan duisende van sy volgelinge
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie