Swapo mik glo om kiesers in Kavango te werf

‘Het ’n stem van almal nodig’
Die regerende party meen hy werk hard om kiesers uit alle uithoeke van die land te werf en nie net in die twee Kavangostreke nie.
Kenya Kambowe
Met streke suid van die veeartsenykordonheining (VCF), ook bekend as die Rooilyn wat al hoe meer onvoorspelbaar raak wat hul stempatrone betref, poog die regerende party Swapo glo
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer