National Assembly members fail to declare assets
National Assembly members fail to declare assets

Slegs 41 in NV verklaar bates

Sewe maande ná sperdatum
Volgens 'n verslag deur die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het slegs 41 van die 104 lede in die NV hul verklaringsvorms vir bates en belange vir die 2022-'23-boekjaar ingedien.
Ellanie Smit,Kristien Kruger
Ellanie Smit – Slegs 39% van parlementslede in die Nasionale Vergadering (NV) het glo teen Desember 2022 hul bates en belange verklaar.

Dit is sewe maande ná die sperdatum van 30 April.

Volgens ’n verslag deur die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) oor “Perspektiewe op die parlement”, het slegs 41 van die 104 lede in die NV hul verklaringsvorms vir bates en belange vir die 2022-’23-boekjaar ingedien.

Dít nadat die NV vroeg vanjaar opslae gemaak het oor die aankoop van duur selfone vir sy lede, oënskynlik omdat sommige lede nie toestelle met genoeg geheue kon koop nie.

Al die bates en belange van parlementslede moet jaarliks, voor 30 April, in ’n register aangeteken word en dié register word deur die sekretariate van onderskeidelik die NV en Nasionale Raad (NR) bestuur.

“Die tydige en omvattende indiening van sulke verklarings is wel ’n voortdurende kwessies in die NV, met verslae oor die jare wat toon dat lede nie by die reëls oor sperdatums gehou het nie en selfs versuim het om verklarings vir spesifieke finansiële jare in te dien,” sê die IPPR.

Volgens die IPPR wil dit voorkom asof die NV-sekretariaat nie die reëls van die instelling doeltreffend handhaaf en afdwing nie, wat waarskynlik die kultuur van verontagsaming onder lede aanvuur wat die indiening van hul bates- en belangeverklarings betref.

DEURSIGTIGHEID

Volgens die NV se gedragskode is die verklaring van bates en belange ’n meganisme vir deursigtigheid en integriteit wat ten doel het om die veranderinge in inkomste en welvaart van sy lede te monitor.

Die IPPR sê egter dat voldoening aan en afdwinging van die bepalings van die gedragskode sedert dit in 2002 in werking getree het, minder as optimaal was.

In die 2021-’22-boekjaar het 66 van die 104 NV-lede glo hul bates en belange verklaar.

“Dit is ’n koers van net meer as 63%, maar dit is amper dubbel die bekendmakingskoers van 2022-’23 teen 1 Desember 2022.”

Volgens die IPPR het die sekretaris van die NV, Lydia Kandetu, op 1 Desember aangedui dat die Covid-19-pandemie lede se nakoming van die gedragskode die afgelope jare belemmer het.

Die 2022-’23-finansiële jaar se sperdatum vir die indiening van verklarings, was blykbaar volgens die verklaringvorms 7 Julie 2022. Kandetu het aan IPPR gesê vanaf die 2023-’24-boekjaar sal daar weer van lede verwag word om by die sperdatum van 30 April te hou.

Die bogenoemde gedragskode en die wet op bevoegdhede, voorregte en immuniteite van die parlement, maak voorsiening daarvoor dat die NV se komitee oor voorregte, lede kan ondersoek met betrekking tot hul verklarings, of na aanleiding van ’n klagte of uit hul eie uit.

Die komitee het egter, volgens die IPPR se verslag, nog nooit enige verklarings van NV-lede ondersoek nie.

NASIONALE RAAD

Intussen blyk dit dat NR-lede beter vaar as hul eweknieë in die NV as dit by die verklaring van bates en belange kom.

Volgens inligting beskikbaar teen 1 Desember 2022, het 29 van die 42 NR-lede verklarings ingedien. Dit is gelykstaande aan ’n 69% bekendmakingskoers.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce Katima Mulilo: 14° | 34° Rundu: 18° | 34° Eenhana: 19° | 36° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 18° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:28, High tide: 03:22, Low Tide: 21:38, High tide: 15:50 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:20, Low Tide: 21:36, High tide: 15:48 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:19, Low Tide: 21:36, High tide: 15:47 Rehoboth: 20° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 24° Ariamsvlei: 18° | 34° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 13° | 28° Mbabane: 12° | 27° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 22° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 19° | 29° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 13° | 20° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.16 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.57 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.5 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1404.8 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 27.24 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76929.5 Up +0.20% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1715.92 Up +1.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13375.47 Up +0.10% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26429.69 Up +1.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 316.45/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0113 | Zinc US$ 2 912.50/T DOWN -1.41% | Brent Crude Oil US$ 84.02/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 974.76/OZ DOWN -0.0039 Sport results: Premier League: Crystal Palace 4 vs 0 Manchester United | Liverpool 4 vs 2 Tottenham Hotspur | Brighton 1 vs 0 Aston Villa | Chelsea 5 vs 0 West Ham LaLiga: Rayo Vallecano 0 vs 1 Almería | Sevilla 3 vs 0 Granada | Valencia 0 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 3 vs 2 Villarreal | Osasuna 0 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Napoli | Salernitana 1 vs 2 Atalanta | AS Roma 1 vs 1 Juventus | AC Milan 3 vs 3 Genoa | Empoli 0 vs 0 Frosinone | Hellas Verona 2 vs 1 Fiorentina | Cagliari 1 vs 1 Lecce Weather: Katima Mulilo: 14° | 34° Rundu: 18° | 34° Eenhana: 19° | 36° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 18° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 19° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:28, High tide: 03:22, Low Tide: 21:38, High tide: 15:50 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:20, Low Tide: 21:36, High tide: 15:48 Walvis Bay: 15° | 21° Wind speed: 38km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:26, High tide: 03:19, Low Tide: 21:36, High tide: 15:47 Rehoboth: 20° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 21° | 33° Lüderitz: 15° | 24° Ariamsvlei: 18° | 34° Oranjemund: 12° | 19° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 14° | 29° Lubumbashi: 13° | 28° Mbabane: 12° | 27° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 22° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 19° | 29° Windhoek: 19° | 29° Cape Town: 13° | 20° Durban: 17° | 27° Johannesburg: 16° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 16° | 28° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.16 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.57 | USD to NAD 18.57 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.64 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.5 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1404.8 | USD to ZAR 18.57 | USD to ZMW 27.24 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76929.5 Up +0.20% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1715.92 Up +1.01% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13375.47 Up +0.10% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26429.69 Up +1.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 316.45/OZ UP +0.05% | Copper US$ 4.50/lb DOWN -0.0113 | Zinc US$ 2 912.50/T DOWN -1.41% | Brent Crude Oil US$ 84.02/BBP UP +0.56% | Platinum US$ 974.76/OZ DOWN -0.0039