Shiimi glo uitgeskop oor Meatco-omstredenheid

Beskuldig dat hy ‘wit belange’ dien
'n Reeks gebeure wat rondom Meatco wentel, insluitend sy beweerde weiering om 'n opdrag uit te voer wat hy as onwettig beskou het, het glo daartoe gelei dat die minister uit die kabinet geskop is.
STAFF REPORTER
Nuusredaksie – Die voormalige minister van finansies en staatsondernemings, Iipumbu Shiimi, het na bewering sy kabinetspos verloor weens volgehoue veldtogte wat hom uitgebeeld he
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer