Shaningwa storm uit vergadering
Swapo se sentrale komitee kom byeen
Na vrae oor hoekom alles by Swapo nog nie in plek is in aanloop tot volgende maand se verkiesing nie, het die sekretaris-generaal lede voor stok gekry en die vergadering onseremonieel verlaat.
Mathias Haufiku – Lede van die regerende party se sentrale komitee is tydens Vrydag se vergadering geskok toe die sekretaris-generaal, me. Sophia Shaningwa, halfpad deur die verr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie