Seibeb bedank om 'afdanking vry te spring'
Gewese sekretaris vat ook die pad
Die LPM sê dit was net 'n kwessie van tyd voor hy teen sy adjunkleier sou optree wat blykbaar nog nie een keer vanjaar in dié party se kantoor was nie.
Die Landless People’s Movement (LPM) se adjunkleier, Henny Seibeb, wat uit die party en die parlement bedank het, het volgens bronne dit gedoen om ’n plan om hom te herroep voo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie