‘Regering van selfies en stilswye’
Venaani kritiseer president se eerste 100 dae in amp
Die PDM-leier het president Netumbo Nandi-Ndaitwah beskryf as 'vasgevang tussen nostalgie en verwarring' en die regering van 'pleisterpolitiek' beskuldig.
Die leier van die Popular Democratic Movement (PDM), McHenry Venaani, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah in ’n snydende beoordeling van haar eerste 100 dae in die amp daarvan b
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie