Onafhanklike kandidate uit

15 partynominasies sal meeding vir presidentskap
Die onafhanklike kandidate het Woensdag uitstel gekry tot gister om tekortkominge in hul aansoeke reg te stel. Hulle het egter in hul pogings misluk.
Augetto Graig
“Vir hierdie verkiesing is daar geen onafhanklike kandidate nie.”Só het Elsie Nghikembua, die voorsitter van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), gister gesê.Dit was
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer