Nog is dit ten einde niet

Polisie gewaarsku oor gebruik van oormatige geweld
Jongmense in Namibië raak meer en meer ontevrede en gereelde protesaksies word in die toekoms verwag.
Augetto Graig,Ronelle Rademeyer
Die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) beplan om vandag weer ’n protesoptog in China Town te hou, en om daarna na die ministeries van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, van handel en nywerheidsontwikkeling, die belastingagentskap NamRa en die Chinese ambassade op te ruk. Die protesaksie is teen die onwettige invoere van nagemaakte goedere deur Chinese burgers, volgens dié politieke party.

Die aansoek om borgtog van NEFF se ekonomiese kommissaris, mnr. Michael Amushelelo, en AR-aktivis mnr. Dimbulukweni Nauyoma gaan vandag in die landdroshof in Katutura voort. Dié duo is saam met ses ander mense in hegtenis geneem in verband met verlede week se protesoptog by China Town in die hoofstad.

Intussen het die voorsitter van die plaaslike burgerregteorganisasie ACTION Coalition, mnr Frederico Links, die polisie se gebruik van geweld gedurende verlede week se protesaksie, wat China Town vir die tweede dag toegemaak het, verwerp. Die organisasie is ook bekommerd oor die Namibiese polisie se praktyk om rubberkoeëls en traangas op betogers te gebruik. Joernaliste is ook verlede week beseer.

Links sê die polisie het ook in Oktober 2020 ’n soortgelyke taktiek op betogers van die #ShutItAllDown-optog gebruik.

“Ons herhaal ons beroep op die polisie om menseregte te respekteer en om sy taktiek om skare te beheer, te verbeter,” sê hy.

Links waarsku dat ses jaar van ekonomiese resessie en die impak van Covid-19 groot dele van die Namibiese bevolking in armoede gedompel het, “veral die jeug wat 50% werkloosheid in die gesig staar.

“Hierdie omstandighede sal waarskynlik meer protesaksies in die toekoms laat vlam vat. Terwyl protes altyd vreedsaam moet wees, is dit noodsaaklik dat die Namibiese owerhede, veral die polisie, taktieke gebruik wat mense se frustrasies kalmeer eerder as om onvermydelike openbare protes verder te laat opvlam,” sê hy.

Die ministerie van nywerheidsontwikkeling en handel het gister ’n mediaverklaring uitgereik. Volgens die kantoor van minister Lucia Iipumbu, is die vyandigheid teenoor buitelanders se besighede ’n bedreiging vir handel en mededinging in Namibië.

Die ministerie sê hulle werk sedert 2006 saam met die privaat sektor om oplossings tot kwessies te vind, en dat dit vanaf 2010 tot 2020 ’n komitee uit verteenwoordigers van die ministerie van finansies, NamRa, die arbeidsministerie, die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling, die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, die Maatskaplike Voorsorgkommissie (SSC) en Nampol, saamgestel het om beleidskwessies, wetgewing en toesig oor besigheidspraktyke te probeer verbeter. Ondersteuning vir die proses om toepaslike wetgewing te verbeter, is beter as om vyandigheid te kweek, volgens die ministerie.

Swapo se jeugliga het gister ook ’n spreekbeurt gekry in ’n vrystelling waarin hulle ’n beroep op die finansministerie doen om ondersoek by China Town in te stel. Hulle doen ook ’n beroep op die arbeidskommissaris en vakbonde wat aan Swapo verbind is om meer te doen om arbeidskwessies te takel. Die jeugliga het die Windhoekse munisipaliteit versoek om dokumentasie vir die goedkeuring van besighede in China Town te verskaf.

Intussen skryf ’n politieke ontleder die broeiende onrus en jong Namibiërs se woede aan die moeilike politieke klimaat in die land toe. “Daar is ’n magdom frustrasie en teleurstelling en mense is desperaat na die Covid-pandemie. Dit gaan sleg met mense,” sê mnr. Christie Keulder, navorser en politieke ontleder.

“Ons sit met ’n situasie waar die regering hardop gesê het daar is nie geld nie en mense moet niks verwag nie.”

Keulder sê hoewel NEFF ’n baie klein party is “en ‘n mens nie Amushehelo se persoonlikheid uit die ding kan haal nie”, is wat tans waargeneem word ‘n bewys dat die ouer, gevestigde politieke partye nie vir die jonger mense ‘n politieke tuiste bied nie.

“Die meerderheid van jong Namibiërs voel hulle is nie na aan partye nie. Hulle vertroue in hierdie politieke partye en leiers het afgeneem,” sê Keulder.

Hy sê Swapo as ‘n politieke beweging kweek nie nuwe leiers nie. “Vir jonger Namibiërs, wat ná onafhanklikwording gebore is, is die ouer leiers se geloofsbriewe uit die vryheidstryd nie meer relevant nie.

Keulder sê die land gaan ’n tydperk van onsekerheid binne en hy verwag alliansies tussen partye om ‘n politieke heenkome vir jonger kiesers te skep. – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.45 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.8 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.96 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.77/OZ DOWN -0.0048 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0119 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.36/BBP UP +1.36% | Platinum US$ 909.32/OZ DOWN -0.0126 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.75 | EUR to NAD 20.45 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.8 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.96 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 322.77/OZ DOWN -0.0048 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0119 | Zinc US$ 2 806.90/T DOWN -0.08% | Brent Crude Oil US$ 88.36/BBP UP +1.36% | Platinum US$ 909.32/OZ DOWN -0.0126