Namibië, Rusland skuur skouers
Die Nasionale Raad het 'n samewerkingsooreenkoms met die Russiese Federasieraad in Moskou onderteken, na afloop van die Rusland-Afrika internasionale parlementêre konferensie.
Jemima Beukes – Die Nasionale Raad (NR) het op 22 Maart ’n samewerkingsooreenkoms met die Russiese Federasieraad in Moskou onderteken na aanleiding van die tweede Rusland-Afrik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie