Namibië eerste, sê Nandi-Ndaitwah
Stamgebondenheid kan langdurige gevolge inhou
Daar is geen kwade gevoelens tussen Netumbo Nandi-Ndaitwah, eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila en die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Pohamba Shifeta, nie.
Tuyeimo Haidula - Swapo se visepresident, Netumbo Nandi-Ndaitwah, sê stam- en streekgebondenheid is besig om in die land kop uit te steek en sou dit nie getakel word nie, kan dit
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie