Modi môre op staatsbesoek

Toespraak in parlement bevestig
Indië se eerste minister sluit sy toer aan vyf lande in Windhoek af.
Augetto Graig
Die eerste minister van Indië, Narendra Modi, sal môre die Namibiese parlement toespreek. Hy is tans op toer aan verskeie lande in Afrika en Suid-Amerika. Hy het verlede week Gha
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer