Modi-besoek: Ministerie weerlê IPC se bewerings
Leier nie na amptelike gesprekke genooi
Die uitvoerende direkteur van internasionale betrekkinge en samewerking het Donderdag 'n skriftelike verklaring uitgereik.
Die ministerie van internasionale betrekkinge en samewerking het die Independent Patriots for Change (IPC) se “valse bewerings” rakende die beweerde uitsluiting van die ampteli
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie