'Minibussies moenie snags ry'

Moegheid ’n bydraende faktor
Die PDM doen 'n ernstige beroep op die lynministerie om strenger regulasies in te stel wat spesifiek minibussies teiken.
Nikanor Nangolo
Die Popular Democratic Movement (PDM) het gevra dat minibussies soos Toyota Quantums en Ivecos tussen 20:00 en 05:00 op Namibiese paaie verbied word.Volgens die party sal dit verse
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer