Meer as 600 000 jongmense geregistreer
Jongmense van 18 - 34 jaar verantwoordelik vir 42% van die geregistreerde stemgeregtigde bevolking
Meer as 21 000 mense met gestremdhede sal tydens die komende peilings hul stem uitbring.
Altesaam 609 596 jong mense is geregistreer om te stem in die land se presidensiële en Nasionale Vergaderingverkiesings wat volgende maand plaasvind.Verkiesingsbelanghebbendes het
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie