Media-ombudsman: ECN trek staatsmedia voor
'NBC as voorkeurkeuse geïdentifiseer'
Hy meen Namibië se skerp daling in die mediaranglys vir persvryheid is kommerwekkend en hy kritiseer die regering vir sy versuim om die wet op toegang tot inligting in werking te stel.
Die media-ombudsman, dr. John Nakuta, het die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) se selektiewe gebruik van mediahuise tydens verlede maand se nasionale verkiesing betreur.Naku
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Stephanus Gerber
Enigiemand wat gestem het kon sien DAT DIE ECN REEDS BESLUIT WIE GAAN WEN! Namibiërs moet wakker word en vinnig ook.