Mbumba sing sy swanesang
’n Leier tydens ’n jaar van verlies
Die president het 'n beroep op wetgewers gedoen om ekonomiese vryheid na te streef en maatskaplike euwels soos rassisme, stamgebondenheid, verdeeldheid en korrupsie hok te slaan.
President Nangolo Mbumba, wat onder buitengewone omstandighede leierskap aanvaar het, het emosioneel afskeid geneem van beide die kabinet en die parlement met sy termyn van 13 maan
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie