LPM het emosioneel gereageer, sê profeet
Glo mense uit duisende dollars bedrieg
Volgens die LPM se woordvoerder dra die party geen kennis van hoe wyd die sogenaamde profeet se beweerde bedrog strek nie.
’n Storm het in die sosiale media losgebars toe die Landless People's Movement (LPM) in ’n verklaring die party van die doen en late van ene Prophet McKenzie gedistansieer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie