Katjiua ingehuldig midde Kapuuo-protes
Muammar Gaddafi se swaard onder magsimbole by seremonie
Okahandja was die afgelope naweek 'n miernes van bedrywighede, met faksies wat koppe gestamp het oor die geldigheid van die nuwe Ovaherero-hoofleier.
Betekenisvolle magsinstrumente is die afgelope naweek aan professor Mutjinde Katjiua oorhandig om sy bewind as opperhoof van die Ovaherero te merk. Dít te midde van intense teenst
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie