Joernalis onbewus van haar foto op verkiesingsmateriaal

‘Ek is nie kop in een mus met PDM’
Die PDM het Elizabeth //Kheibes in 'n amptelike verklaring om verskoning gevra en gesê hulle was nie bewus daarvan dat die vrou op die foto 'n joernalis is nie.
Iréne-Mari van der Walt
’n Foto van die joernalis Elizabeth //Kheibes wat op die Popular Democratic Movement (PDM) se promosiemateriaal in aanloop tot volgende week se verkiesings verskyn, kan volgens d
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer