Jeug invloedrykste in 2025-verkiesings
643 117 Namibiërs tussen 18 en 35 oud
Namibië se finale register toon 1 670 813 stemgeregtigde burgers, met vroue wat 808 419 (53,9%) van geregistreerde kiesers uitmaak, mans 691 080 (46,1%), en jeugdiges wat die grootste en invloedrykste groep vorm.
Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) sê jong kiesers sal 'n bepalende rol in die komende plaaslike owerhede- en streekraadverkiesings op 26 November 2025 speel, met 64
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie