Itula soek nie parlementsetel in 2024
Sê gelykheidsbeginsel moet toegepas word
Panduleni Itula het verduidelik die Grondwet maak dit baie duidelik 'n individu kan slegs deel wees van óf die uitvoerende gesag, die regbank óf die wetgewing.
Ogone Tlhage – Die Independent Patriots for Change (IPC) se leier, Panduleni Itula, sê hy sal homself eers in 2024 as president verkiesbaar stel, maar sal nie op sy party se par
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie