IPC skors nog ’n raadslid
Botha meen raad het misgetas
'n IPC-raadslid is vir een maand geskors nadat sy glo die raad se gedragskode oortree het, maar sy beweer die skorsing is polities gemotiveerd en oorweeg om die besluit in die hoërhof te hersien.
Die Independent Patriots for Change (IPC) se plaaslike owerheidsraadslid van Otjiwarongo, me. Fearika Botha, is vir ’n maand geskors om omdat sy na bewering die raad se gedragsko
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie