IPC se parlementêre kopseer

Wie is die amptelike opposisie se leier?
Die afwesigheid van Panduleni Itula se naam op die parlementêre lys spruit uit die IPC se sentiment dat dubbele kandidatuur nie in Namibië se politieke bedeling toegelaat moet word nie.
Mathias Haufiku
Die Independent Patriots for Change (IPC) kan administratiewe en leierskapkopsere in die gesig staar indien hulle nie die rol van sy president, Panduleni Itula, en dié van sy part
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer