Gemengde reaksie oor beloftes van gratis tersiêre onderwys
Nandi-Ndaitwah lewer staatsrede
President Netumbo Nandi-Ndaitwah beskryf die inisiatief as 'n direkte belegging in die land se jeug. Dit word egter bevraagteken of die beleid op fiskale werklikheid gegrond is.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondiging tydens haar eerste staatsrede dat tersiêre onderwys vanaf die volgende akademiese jaar in 2026 100% deur die regering gesubsidieer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie