Geingob verdedig standpunt oor Rusland in VN

Sê hy bevraagteken Weste oor Oekraïne
Die staatshoof het die afgelope naweek gesê Namibië het Rusland nie vir sy optrede in Oekraïne veroordeel nie, want laasgenoemde het die bevrydigstryd ondersteun en die Weste apartheid.
Ogone Tlhage
Pres. Hage Geingob bevraagteken die Weste wat versoek het dat Namibië Rusland se optrede in Oekraïne by die Verenigde Nasies veroordeel.Namibië het in April vir die derde keer b ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer