Geingob se opmerkings is beledigend, sê LPM
Swartbooi veroordeel president se volksmoord-uitlatings
Die leier van die Landless People's Movement het gesê die opmerkings is onsensitief teenoor die gevoelens van die afstammelinge van volksmoordslagoffers.
Ogone Tlhage - Die leier van die Landless People’s Movement (LPM), Bernadus Swartbooi, het president Hage Geingob se onlangse opmerkings oor die volksmoord wat tussen 1904 en 190
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie