Gawanas worstel om ‘Slagter van Lubango’ te vergewe

‘Laat pynlike herinneringe herleef’
Dekades na die beweerde gruweldade by Lubango het die dood van die 'Slagter van Lubango' ou wonde vir talle 'oorlewendes' weer oopgekrap.
Kenya Kambowe
Namibië se voormalige ombudsvrou, Bience Gawanas, ’n oorlewende van die berugte Lubango-slagting, sê die dood van die afgetrede militêre bevelvoerder Solomon (Jesus) Hawala he
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer