Body of Christ-leier koop glo Volvo met party se geld

'Party word soos cucawinkel bestuur’
Kenya Kambowe
Die president van Body of Christ Party (BCP), Festus Thomas, staar 'n opstand van senior partylede in die gesig wat beweer dat hy belastingbetalersgeld vir partytoekennings gebruik
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer