21 000 verkiesingsbeamptes, 5 000 voertuie gereed

Logistieke toerusting word by stemlokale versprei
Die Ohangwenastreek kry die meeste voertuie met 716, gevolg deur Omusati (689), Oshikoto (520), Otjozondjupa (389) en Kavango-Oos (329).
Wonder Guchu
Met skaars twee weke oor voor Namibiërs hul kruisies in die plaaslike owerheid- en streekraadverkiesings 2025 gaan trek, sê die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) voorbereid
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer