‘Burger’ Dharani verdedig sy Swapo-skenking van N$1,5 m.
Ontken uitbuiting van werkers
Die Rani-groep word daarvan beskuldig dat hulle kop in een mus met die Swapo-regering is, aldus die reuseskenking aan die regerende party.
Die Indies-gebore sakeman en eienaar van die Rani-groep van maatskappye, Ali Dharani – wat daarvan beskuldig word dat hy sy werknemers so min as N$1 200 per maand betaal het –
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie