Swakop-polisiekantoor kry nuwe baadjie van N$18 m.

‘Belegging in voortgesette vooruitgang, voorspoed van dorp’
Die nuwe geriewe sal nie net die werksomstandighede vir beamptes verbeter nie, maar sal ook die verhouding tussen die polisie en die gemeenskap versterk, sê Swakopmund se onderburgemeester.
Leena Ndakevondjo
Die hoof van die Namibiese polisie (Nampol), inspekteur-generaal Joseph Shikongo, het verlede week die nuut opgeknapte Swakopmund-polisiekantoor amptelik heropen – ’n mylpaal i
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer